2 Comment

  1. WVDW says: Reply

    Ek dink al hierdie advertensie ontwerpe is baie goed en dis ‘n moeilike besluit, maar ek dink ek verkies nommer 3. Dit is elegant, stylvol en dra die boodskap oor – ek sal weet waaroor dit gaan sonder dat ek iets hoef te lees 🙂 Impressive werk Terina – keep it up

    1. Dankie!!! Terugvoering help baie! Dink partykeer kyk mens te lank na iets & dan weet ek nie meer nie… baie dankie! 🙂

Leave a Reply