Oupa Max and Ouma Hettie le RouxMy granny is the most ladylike person I have ever met and such an inspiration. She turned 88 on the 18th of April this year and since I can remember I have not seen her a day where she was not dressed perfectly. She is such a lady! She is a wonderful person and always spoiled us with all her delicious baked goods! Since my granny moved to Chrismar Villas she does not bake anymore and I really miss her koeksisters, so I decided I will give her recipe a try. It came out quite ‘deliciously’ or so I have heard and then some people wanted the recipe. Be careful when you are baking the koeksisters not to burn yourself with the hot oil! So here you go! Enjoy! 🙂

Ingredients for the koeksister dough
4 cups of cake flour
2 table spoons sugar
1 table spoon butter
5 teaspoons of baking powder (level)
1 teaspoon of salt
2 eggs
1/2 a cup of milk
1/2 a cup of water

Method
Mix the butter, sugar, baking powder, salt and flour together and add the eggs, milk and water, knead all of this well and let the dough stand until the next morning.

Ingredients for the syrup
8 cups of sugar (I used only 6 cups and it tasted nice – depending on how sweet you want your koeksisters.)
4 cups of water
1 teaspoon of vanilla essence
1 teaspoon of lemon essence (I squeezed the juice of one lemon into my syrup.)

Method
Stir the sugar in the water until it has all dissolved. Let the syrup boil for four minutes.
Let the syrup cool down. Add the vanilla and lemon essence.

Bake the koeksisters in hot oil and then dip them into the syrup for a few minutes.

Baking Koeksisters

35 thoughts on “Granny’s Koeksister Recipe”

  1. Sjoe Terina, hoe watet my mond darem nou weer! As ek die resep moet maak eet ek seker alles op! Jy gaan vir ons moet kom maak daar anderkant 🙂

    1. Oe koek! Sug julle mag nie gaan nie gaan jou te veel mis! ;( Natuurlik sal ek kom maak… Net probeer om hulle bietjie maerder te maak, hulle was baie vet die keer! Julle moet lekker vlieg Saterdag! Hopenlik sien ek julle binnekort. Sug Julie nog so ver! xxx

  2. Dit klink baie lekker en ek maak ook die stroop se suike bietjie minder. Ek vleg myne nie, want dis te groot werk! Slaan net die 2 beentjies oormekaar. As jy ekstra geld soek, bak koeksisters! Liefde vir ouma.xx

  3. Dankie tannie! 🙂 Hehe ek weet darem nie of ek vir ekstra geld sal koeksusters bak nie, dis groot werk! 😉 Tannie moet ‘n lekker daggie he! Weet nie of ouma heeltemal beindruk sou wees met my koeksusters nie. Dink ek sal vir haar ‘n paar bak om te ‘krit’. xxx

  4. I could not find my koeksister recipe this morning. I googled another recipe and found your page. Beautiful story about your granny, and just because you show such great admiration for her, I’m using her recipe and will not be searching for other koeksister recipes.

    Greetings from Australia.

  5. Ek het my koeksister reseppie verloor, kom toe op jou reseppie af, het dit gisteraand aangemaak en gaan dit nou-nou bak. Dankie dat jy jou lief ouma se resep met almal deel.

    1. Dis ‘n groot plesier! Laat weet asseblief hoe dit uitgekom het 😉 Ek dink dit proe lekkerder as enige ander koeksusters & onthou om dit te vleg – in plaas van net draai! 🙂

  6. Duisend dankies! Jy het n wenresep! My kleindogters het eerste geproe, en hul antwoord was, hmmmmmmm Ouma, this is absolutely delicious! En ek beaam, ek hoef nou nooit weer Supermark koeksisters te koop nie, ek het hul gevleg 🙂 en ek dink jou Oumie glimlag breed! Baie dankie weereens.

    1. Baie baie dankie vir die laat weet! Ek is soooo bly hulle geniet dit ook! Ek was so bevoorreg om so ‘n wonderlike Ouma te he. Daar is nie baie kinders vandag wat so bevoorreg is nie en ek is regtig SO bly dat hulle nou ook van my ouma se heerlike koeksusters kan geniet! 🙂 Baie baie dankie vir die terugvoering & geniet dit!

  7. Hi

    Die koeksisters lyk heerlik. Kan jy my asb raad gee hoekom my koeksisters pap word. Hulle lyk pragtig as ek dit klaar gebak het, maar die volgende oggend is hulle sag. Wat is die geheim om hul hard en crispy te hou asb!

    Rina

    1. Hallo! Dis baie snaaks, sit jy die koeksusters in die yskas nadat jy dit gebak het? As dit nie dieselfde dag geeet gaan word nie moet jy dit oornag in die yskas sit. Roer halwe teelepel kremetart opgelos in halwe teelepel water by die stroop – kyk of dit dalk help?

      Groete,
      Terina

  8. Hoekom gebeur dit dat my koeksisters partykeer nadat dit uit die stroop kom nie blink nie?

    1. Hallo Dawn!

      Shoe ek weet nie, volg jy die resep presies? Maak die stroop die die aand voor die tyd & sit dit in die yskas, sodat dit yskoud is voordat jy die koeksusters daar insit.

      Ek hoop dit help.

      Groete,
      Terina

  9. Hoekom gebeur dit dat my koeksisters partykeer nadat dit uit die stroop kom nie blink nie?

    Baie dankie,
    Dawn

  10. Ek deel gewoonlik my stroop op in kleiner bakke en sit dit die vrieskas. Die geheim is dat die stroop yskoud moet wees so roteer die bakke stroop. Koeksusters moet direk uit olie in yskoue stroop gegooi word. Het al die resep gemaak en dis heerlik.

  11. Hi,baie dankie vir nog n suksesvolle resep en so pragtige verhaal wat jy met almal deel van jou ouma.Dit is vir my n voorreg om hierdie resep te kan deel met my twee kindertjies.Ek is nie net n oulike pappa nie maar n goeie kok ook,daarom wil ek net se. Dit is my favourite koeksister resep en gebruik nie die ander meer nie..baie baie dankie

    1. Baie baie dankie ek is so bly so baie mense geniet die resep! Ek dink my ouma sal sooooo bly wees dat so baie mense dit so geniet! 🙂 Lekker koeksusters eet! 🙂

  12. Thank you and your awesome granny for this delicious recipe which I will treasure and use always

  13. I stay in the UK, but I’m South African through and through… I made these over the weekend and took them to a BBQ…. People loved it.. Thanx for this lovely and easy recipe

    1. I am so glad you enjoyed the recipe! Wonderful to hear from everyone enjoying it! I think my granny would be so thrilled to know that everyone enjoys it sooo much. I still can’t seem to get it quite right, it just does not taste the same as I remember it when my gran used to make it, but I’ll keep on trying. 😉

  14. Oooh terintjie dienk – ek maak dit nou 🙂
    kom ons hoop dit kom so smul lekker soos jou ouma s’n uit.

    xxx

    1. Hoe het dit uitgekom Makou? Ek hoop jy het die stroop die aand voor die tyd gemaak & in die yskas gesit! Dit moet YSKOUD wees 🙂 njommies! maak vir my ook? xxx

  15. Baie dankie vir die resep Ek het vandag gebak Wow ek het nie woorde nie Ek sal nooit weer n ander resep bak nie Gee Granny n drukkie van my af asb

    1. So bly nog iemand geniet dit!

      My ouma is in 2012 oorlede & my oupa wat hier op die fotos saam met haar is is op die 21ste Mei hierdie jaar oorlede. Dis wonderlik dat haar koeksusters so kan ‘voortleef’ 🙂
      Geniet dit baie!

      Mooi dag & naweek!

    1. Oe shoe, my ouma se koeksusters het nooit pap en glansloos geword nie, maak dalk net seker dat dit heeltemal afgekoel is voor jy dit toe maak. Ek hoop jy geniet dit!

  16. ek bak al baie koeksisters maar myne word altyd pap al vries jy hulle ek dink jy moet dit eers op kombuispapier los vir ‘n oomblik en dan in die sous dompel
    wat dink die baas baksters

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *