‘n Onverwagse, onbeplande, heerlike naweek by die see! ‘n Vriendin het vir my gevra of ek dalk sal wil saamgaan see toe, daar was ‘n oop plekkie vir nog iemand en so onverwags gaan ek toe saam & wat ‘n heerlike naweek was dit nie saam met wonderlike mense en op so ‘n mooi plek!

Annemarie het 30 geword! Baie dankie vir die lekker naweek & dankie dat ek daar kon wees! Dankie vir die uitnodiging Diana 😉

In Suid-Afrika is ons definitief bederf met die mooiste plekke. Hier is ‘n paar fototjies van die naweek by Wagtail Cottage langs die Weskus.

2 thoughts on “Heerlike naweek by die see”

  1. Lekker herleef ek nou daai amazing naweek! Jy was so n groot deel daarvan. Ek dink dis tyd om n nuwe mooi plekkie te ontdek, of hoe se ek nou 😉

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *