So I love sending postcards. One of my friends told me that she thinks I am the only person she knows that still uses a post office! (Well there is a postcard on its way to you… πŸ˜‰

So today I wanted to go post some postcards before we leave Paris tomorrow and I went in search of a yellow postbox. Too afraid to ask anyone where one is… Seeing that my South African english accent is apparently quite funny. (I have been told this a few times in the last 24hours!)

What an experience this was. I ended up walking up like at least a hundred steps, if not more, but it was so beautiful I will do it again!

20120905-203802.jpg

20120905-203827.jpg

20120905-203834.jpg

20120905-203842.jpg

15 thoughts on “In search of the yellow postbox…”

    1. Hallooo! Jy verstaan nie hoe baie jou aanwysings gehelp het nie! Ek het tot vir van die ander mense hier dit gegee! Alles & nog gesien! Sal fotos oplaai as ons by Inus is. Oe en kan ie wag om te hoor hoe dit by Franco lyk & gaan nie!xxx

      1. Bly ek kon help!!! Dit help om bietjie navorsing te doen. Het op my FB klomp fotos gelaai van ons Boston trip. Kyk maar by inus….. Ons wag vir jou fotos

      1. I’m good thanks net bietjie moeg. It looks so beautiful there. How long are you staying?

    1. Ek weet nie? Sy het Montmartre geniet, maar die res het sy gesΓͺ sy is moeg vir al die ou geboue, haha! πŸ˜‰ (Sy wou net ‘shop’)

      1. Noooooit, hoe kan jy nie Parys se geboue geniet nie. Dis ‘n ander mind set…. beslis nie ‘n shopping plek nie!

        1. Sy het baie van die Notre Dame gehou & ook die Louvre, oom Charl het my gewaarsku dat die aunties liewers wil gaan shop! hehe so ja hy was reg πŸ˜‰ Ek het dit baie geniet en sal baie graag weer wil terug gaan en nog gaan kyk!x

  1. Hallo Trieng-trieng. Dit lyk so lekker, As jou ma net wou inkopies doen – het sy geld oor vir die res van die trippie? ;-0

    Hoe’s julle weer daar in die Skotse se wereld? Dis heerlike lente in die Kaap vandag, wat nogal snaaks is wat die naweek le voor die deur.

    Julle moet dit vreeslik geniet sodra jy terug is, is dit kuier tyd.

    x

    1. Hallooo! Het nou net klaar gedraf! Dis verskriklik mooi! Die son is net baie ‘fake’ hier in Skotland, dit skyn maar die lug is soos ys!

      Gaan vanaand n paar fototjies laai! Oe ja as ek terug is kom kuier ek!xxx

      Mooi bly, moet gou hardloop Inus wil hΓͺ ek moet iets iewers gaan kyk πŸ˜‰

        1. Jammer het bedoel ek moes gou my broer gaan help. Hy moes hierdie groot rooi masjien ry om vol diesel te maak & ek moes met die bakkie voor hom ry met die ‘hazards’ aan. Oe Inus se dis ‘n stroper… haha. Ons gaan vandag Perth toe, ek was seker laas keer wat ek gekyk het was dit in Australie, maar hier is glo ook ‘n Perth.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.