Ja so bietjie ek dink. Hy is eintlik heel rustig. Hy hou van sy spasie Ek tel hom nie op en goed nie. Laat hom uit sy hokkie & hy klim self weer in as hy so voel.
Ai, ek het ‘n ou ringnekkie gehad, een wat ek self gevang het. Sy naam was Chappie.
Eintlik het ek al drie gehad, almal gevang. Die ander was Pepper en Mint. Hulle het ‘n eiertjie gele en ek het gegrap dat as dit uitbroei gaan ek die een Crisp doop.
Ai ek is jammer om te hoor oor al jou ringnekkies wat dood is. Hulle klink baie oulik! Oe ja ek is mal oor jou blog! Het bietjie gaan lees & jou fotos is pragtig! Dalk moet jy weer ‘n ringnek kry? Krummel (my ringnek) slaap al, maar hy is tog te oulik!
12/02/2013 at 08:06
Is hy al makker?
17/02/2013 at 07:25
Ja so bietjie ek dink. Hy is eintlik heel rustig. Hy hou van sy spasie
Ek tel hom nie op en goed nie. Laat hom uit sy hokkie & hy klim self weer in as hy so voel.
11/04/2013 at 11:48
Ai, ek het ‘n ou ringnekkie gehad, een wat ek self gevang het. Sy naam was Chappie.
Eintlik het ek al drie gehad, almal gevang. Die ander was Pepper en Mint. Hulle het ‘n eiertjie gele en ek het gegrap dat as dit uitbroei gaan ek die een Crisp doop.
Hulle is almal nou al dood.
11/04/2013 at 20:51