Oe in 2011 was ek vir die eerste keer by Kamers vol geskenke by Lourensford in Somerset-Wes en toe ek die jaar hoor dis weer daar moes ek gaan! Belinda, ek en kleine Sarah het bietjie gaan kyk na al die mooie goedjies daar! Shoe maar die mense is kreatief en dis so ‘n mooi plek. Ons het lekker op die gras onder die bome ook gesit om ‘n bietjie af te koel. Kyk ook na die offisiele fotograaf, Claudia De Nobrega, se fotos hier.

Hier is ‘n hele paar fotos, als was so mooi…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.