In 2010 het ek vir die eerste keer Strandfontein besoek toe ek Petrus & Barbara se troufotos gaan neem het. Dit was so ‘n ongelooflike mooi plek dat ek nog elke jaar daarna weer moes terug gaan. Hier is ‘n paar fotos van ‘n naweek in April 2012.

Strandfontein is ‘n klein dorpie langs die Weskus.

Die strand is beeldskoon met die mooiste seelewe. Die afgelope drie jaar het ons nog elke keer dolfyne ook gesien.

Hier is ‘n kaart van presies waar:
http://goo.gl/maps/apzBF

Hier is ‘n paar fotos:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.