Ons familie is ‘n baie hegte, liefdevolle familie en ek voel vreeslik bevoorreg om deel te wees van so ‘n wonderlike familie. My ma-hulle is tien kinders, my een oom is al oorlede, maar ten minste een keer elke jaar probeer die nege broers en susters bymekaar uitkom. Hierdie jaar was dit ‘n spesiale geleentheid,…