So besluit ek dat Sondagoggend 08:30 gaan ek na die Shofar diens toe gaan hier in Kaapstad. Vroeg opgestaan, gereed en hier vertrek ek, bietjie skrikkerig, eerste keer en ek is alleen so is maar so bietjie ongemaklik. Kom by die kerk aan kry ‘n parkeer plek reg voor die deur, wat klaar vir my…