So ‘n paar maande gelede het iemand vir my Marita van der Vyver se Wegkomkans geleen om te lees. Wat ‘n aangename verassing! Dit handel oor ‘n groep vriende se verhoudings oor ‘n tydperk van tien jaar. Ek het lanklaas ‘n Afrikaanse boek gelees wat ek so baie geniet het, wou dit nie neersit nie.…