Ons het die oggend redelik vroeg opgestaan. Ontbyt gaan eet sommer daar by die plek waar ons gebly het. Die ontbyt was croissants, rolletjies en pap met koffie of sap. Eerste op die lys was om na die Notre Dame toe te gaan (met Maria se aanwysings in die hand, baie handig gewees!), maar toe…
Ons eerste dag in Parys
Na ‘n baie lang vlug het ons uiteindelik in Parys aangekom. Ons het Sondagaand 18:25 (2 September 2012) eers vanaf Kaapstad vertrek, ons vlug was baie vertraag. Die oggend toe ons in Dubai land was dit so ongelooflik warm, weereens kon ek nie glo dat ‘n mens nog by so ‘n groot lughawe buite moet…