Vanoggend was die sonsopkoms besonders mooi. Dit lyk of die somer uiteindelik hier is. Die maan was so mooi bokant Leeukop vanoggend. Hier is ‘n fototjie.