‘n Onverwagse, onbeplande, heerlike naweek by die see! ‘n Vriendin het vir my gevra of ek dalk sal wil saamgaan see toe, daar was ‘n oop plekkie vir nog iemand en so onverwags gaan ek toe saam & wat ‘n heerlike naweek was dit nie saam met wonderlike mense en op so ‘n mooi plek!…